2009/5/29 F Wolff <frie...@translate.org.za>:
Hallo
Ek vertaal aan Rhythmbox - die musiekspeler vir GNOME. Ek kan al 'n
toetsvertaling beskikbaar maak as iemand belangstel om dit uit te
probeer. 'n Nuwe weergawe word binnekort vrygestel.
Ek is op soek na 'n vertaling vir "crossfade".
Hier is die plekke waar die vertaling gaan moet inpas:
msgid "C_rossfade between songs on the same album"
msgid "Crossfade Duration (Seconds)"
msgid "Crossfade Type"
msgid "_Use crossfading backend (requires restart)"
Ek hoor graag as iemand idees het.
Groete
Friedel
Hi Friedel
Al waaraan ek kan dink is "sagte oorgang"
Groete
Dirk
------------------------------------------------------------------------------
Register Now for Creativity and Technology (CaT), June 3rd, NYC. CaT
is a gathering of tech-side developers & brand creativity professionals. Meet
the minds behind Google Creative Lab, Visual Complexity, Processing, &
iPhoneDevCamp as they present alongside digital heavyweights like Barbarian
Group, R/GA, & Big Spaceship. http://p.sf.net/sfu/creativitycat-com