25 messages in net.sourceforge.lists.translate-discuss-afRe: [translate-discuss-af] Afrikaans ...
FromSent OnAttachments
F WolffMay 28, 2009 3:01 pm 
Schoeman, Danie (IST)May 28, 2009 10:35 pm 
Dirk UysMay 29, 2009 12:14 am 
Jean JordaanMay 30, 2009 9:36 pm 
Neels MostertMay 31, 2009 9:12 am 
Wessel van RensburgMay 31, 2009 10:12 am 
Erich LutzMay 31, 2009 11:47 am 
Jean JordaanMay 31, 2009 8:36 pm 
Danie LootsMay 31, 2009 10:16 pm 
Dwayne BaileyJun 1, 2009 1:19 am 
Jean JordaanJun 1, 2009 1:33 am 
F WolffJun 1, 2009 2:50 am 
Jean JordaanJun 1, 2009 3:54 am 
Portland Packaging - OfficeJun 1, 2009 4:07 am 
Frank NaudeJun 1, 2009 4:49 am 
Jean JordaanJun 1, 2009 4:57 am 
Jean JordaanJun 1, 2009 5:27 am 
Samuel Murray (Krugersdorp)Jun 1, 2009 5:46 am 
Neels MostertJun 1, 2009 6:32 am 
Samuel Murray (Krugersdorp)Jun 1, 2009 7:43 am 
Erich LutzJun 1, 2009 8:12 am 
LinzaJun 1, 2009 8:39 am 
Jean JordaanJun 1, 2009 10:02 pm 
Jean JordaanJun 1, 2009 10:06 pm 
LinzaJun 2, 2009 10:09 am 
Actions with this message:
Paste this link in email or IM:
Paste this link in email or IM:
Atom feed for this thread
Paste this URL into your reader:
Subject:Re: [translate-discuss-af] Afrikaans vir "crossfade"Actions...
From:Dwayne Bailey (dwa@translate.org.za)
Date:Jun 1, 2009 1:19:14 am
List:net.sourceforge.lists.translate-discuss-af

On Mon, 2009-06-01 at 10:37 +0700, Jean Jordaan wrote:

'lo almal

Hier gaan julle alweer. Die kanse dat daar nie 'n bestaande term hiervoor is in Afrikaans (of Nederlands) nie is baie klein. Om nuwe terme op te maak sonder verwysing na bestaande tegnologie-woordeskat is soos om 'n sagtewareprojek goedsmoeds te "fork". Dit skep net geruis.

Verskoon asseblief my prekie .. ek herhaal dit elke paar maande, so dit raak afgesaag .. hierdie is 'n w^ereld-klas projek, al wat dit kort is die betrokkenheid van 'n paar taal-spesialiste. As ek die kat aan die stert beet het, bewys my asseblief verkeerd met 'n paar bronverwysings.

Miskien is daar iemand met die klankengineerswoordeboek op hierdie lys? Ek dink dit is goed dat mense hier vrae stel. Miskien moet hulle eers begin om te verwys na 'n paar bronne wat hulle probeer het.

Almal het nie alle woordeboeke en vriende by die SABC nie (want dit is nou nie die SAUK nie). Ek het met 'n paar Afrikaanse klankengineers gepraat en hulle het gou gecrossfade ;).

-- Dwayne Bailey Associate +27 12 460 1095 (w) Translate.org.za +27 83 443 7114 (c)

Recent blog posts: * Google Translate + libtranslate + Virtaal = machine translation in 7 new
languages http://www.translate.org.za/blogs/dwayne/en/content/google-translate-libtranslate-virtaal-machine-translation-7-new-languages * Fixes for Skype Video, Webcam on Fedora * libtranslate, TM plugins and Virtaal

Stop Digital Apartheid! - http://www.digitalapartheid.com Firefox web browser in Afrikaans - http://af.www.mozilla.com/af/ African Network for Localisation (ANLoc) - http://africanlocalisation.net/

------------------------------------------------------------------------------ Register Now for Creativity and Technology (CaT), June 3rd, NYC. CaT is a gathering of tech-side developers & brand creativity professionals. Meet the minds behind Google Creative Lab, Visual Complexity, Processing, & iPhoneDevCamp as they present alongside digital heavyweights like Barbarian Group, R/GA, & Big Spaceship. http://p.sf.net/sfu/creativitycat-com