

![]() | Start a set with this search |
![]() | Include this search in one of my sets |
![]() | Exclude this search from one of my sets |
![]() | Permalink to these results Paste this link in email or IM: |
| Atom feed for tracking future search results Paste this URL into your reader: |
25 messages in net.sourceforge.lists.translate-discuss-afRe: [translate-discuss-af] Afrikaans ...| From | Sent On | Attachments |
|---|---|---|
| F Wolff | May 28, 2009 3:01 pm | |
| Schoeman, Danie (IST) | May 28, 2009 10:35 pm | |
| Dirk Uys | May 29, 2009 12:14 am | |
| Jean Jordaan | May 30, 2009 9:36 pm | |
| Neels Mostert | May 31, 2009 9:12 am | |
| Wessel van Rensburg | May 31, 2009 10:12 am | |
| Erich Lutz | May 31, 2009 11:47 am | |
| Jean Jordaan | May 31, 2009 8:36 pm | |
| Danie Loots | May 31, 2009 10:16 pm | |
| Dwayne Bailey | Jun 1, 2009 1:19 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 1:33 am | |
| F Wolff | Jun 1, 2009 2:50 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 3:54 am | |
| Portland Packaging - Office | Jun 1, 2009 4:07 am | |
| Frank Naude | Jun 1, 2009 4:49 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 4:57 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 5:27 am | |
| Samuel Murray (Krugersdorp) | Jun 1, 2009 5:46 am | |
| Neels Mostert | Jun 1, 2009 6:32 am | |
| Samuel Murray (Krugersdorp) | Jun 1, 2009 7:43 am | |
| Erich Lutz | Jun 1, 2009 8:12 am | |
| Linza | Jun 1, 2009 8:39 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 10:02 pm | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 10:06 pm | |
| Linza | Jun 2, 2009 10:09 am |

![]() | Permalink for this message Paste this link in email or IM: |
![]() | Permalink for this thread Paste this link in email or IM: |
| Atom feed for this thread Paste this URL into your reader: |
| Subject: | Re: [translate-discuss-af] Afrikaans vir "crossfade" | Actions... |
|---|---|---|
| From: | Linza (linz...@gmail.com) | |
| Date: | Jun 1, 2009 8:39:17 am | |
| List: | net.sourceforge.lists.translate-discuss-af | |
Neels, ek stem saam,en dankie vir jou insae oor ons jong taal wat nog groei en ons taal het wel ontwikkel "op die straat" soos jy sê, ek stem 100% saam, maar ek sien dat iemand toe wel die term gevind het in 'n woordeboek:
cross-fade (broadcasting) = kruisdoof (uitsaai)
Bron: Poskantoorwoordeboek; Taalburo; 1990
Nou moet ek vir julle vra wat meer tegniese ondervinding het, maak die term "kruisdoof' vir julle sin, m.a.w. voel julle dat die term die funksie of aksie beskryf en sal 'n Afrikaans-sprekende wat skielik op die term afkom verstaan wat dit beteken?
Ek praat nou maar net van my kant af, waar ek oorklankingswerk doen hier in die VSA, en die manuskripte wat ek moet lees gebruik soms die mees ongelookflike Afrikaanse "nuutskeppinge" wat vir my geen sin maak nie. Ongelukkig mag ek nie die kliënte se "scripts" verander nie, maar ek dink die mense wat die vertaalwerk doen is nie moedertaal-sprekers nie, en dan kom hierdie die aaklige, onverstaanbare en lagwekkende Afrikaanse woorde voor my op!
Byvoorbeeld: sou ons in Afrikaans die term "inhaleerder" gebruik vir "inhaler"? (dit is nou vir 'n asma pompie). Vir "dose indicator" watter term dink julle is meer gepas: "dosisaanwyser" of dosis-aanduider?
Is 'n "tumor" nie 'n "gewas" nie? in hierdie sin:
You entered the Original Location of the primary tumor is GEJ Gastroesophageal Junction.
U het die oorspronklike ligging van die primêre tumor ingesleutel as gastroësofageale aansluiting (Engelse afkorting: GEJ).
"This consignment is in a status pending disposition updates" - "Hierdie besending is in 'n status hangende disposisiebywerkings"
2009/6/1 Neels Mostert <Nee...@emeraldcasino.co.za>
Die probleem as dit kom by taal spesialiste is dat nie almal onderviding het in 'n betrokke veld nie en so het nie almal die kennis van die terme en die ondeliggende kennis om te weet wat gelei het tot die term nie. Ons taal is straks nie deur taalkundiges saam gestel nie maar deur die man op die straat en die evolusie van ons jong taal gaan in die toekoms afhang van dit was die man op straat bespreek. Net so is dit dan eitlik ons plig om seker te maak dat ons woorde het vir als wat ons in ons taal wil gebruik. Ons moet dan ook nie vaskyk teen saamgestelde woorde nie maar kyk of ons woorde opnuut kan saamstel.
Groete Neels
------------------------------------------------------------------------------ Register Now for Creativity and Technology (CaT), June 3rd, NYC. CaT is a gathering of tech-side developers & brand creativity professionals. Meet the minds behind Google Creative Lab, Visual Complexity, Processing, & iPhoneDevCamp as they present alongside digital heavyweights like Barbarian Group, R/GA, & Big Spaceship. http://p.sf.net/sfu/creativitycat-com
_______________________________________________ translate-discuss-af mailing list tran...@lists.sourceforge.net https://lists.sourceforge.net/lists/listinfo/translate-discuss-af
------------------------------------------------------------------------------ Register Now for Creativity and Technology (CaT), June 3rd, NYC. CaT is a gathering of tech-side developers & brand creativity professionals. Meet the minds behind Google Creative Lab, Visual Complexity, Processing, & iPhoneDevCamp as they present alongside digital heavyweights like Barbarian Group, R/GA, & Big Spaceship. http://p.sf.net/sfu/creativitycat-com
_______________________________________________ translate-discuss-af mailing list tran...@lists.sourceforge.net https://lists.sourceforge.net/lists/listinfo/translate-discuss-af







