

![]() | Start a set with this search |
![]() | Include this search in one of my sets |
![]() | Exclude this search from one of my sets |
![]() | Permalink to these results Paste this link in email or IM: |
| Atom feed for tracking future search results Paste this URL into your reader: |
25 messages in net.sourceforge.lists.translate-discuss-afRe: [translate-discuss-af] Afrikaans ...| From | Sent On | Attachments |
|---|---|---|
| F Wolff | May 28, 2009 3:01 pm | |
| Schoeman, Danie (IST) | May 28, 2009 10:35 pm | |
| Dirk Uys | May 29, 2009 12:14 am | |
| Jean Jordaan | May 30, 2009 9:36 pm | |
| Neels Mostert | May 31, 2009 9:12 am | |
| Wessel van Rensburg | May 31, 2009 10:12 am | |
| Erich Lutz | May 31, 2009 11:47 am | |
| Jean Jordaan | May 31, 2009 8:36 pm | |
| Danie Loots | May 31, 2009 10:16 pm | |
| Dwayne Bailey | Jun 1, 2009 1:19 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 1:33 am | |
| F Wolff | Jun 1, 2009 2:50 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 3:54 am | |
| Portland Packaging - Office | Jun 1, 2009 4:07 am | |
| Frank Naude | Jun 1, 2009 4:49 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 4:57 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 5:27 am | |
| Samuel Murray (Krugersdorp) | Jun 1, 2009 5:46 am | |
| Neels Mostert | Jun 1, 2009 6:32 am | |
| Samuel Murray (Krugersdorp) | Jun 1, 2009 7:43 am | |
| Erich Lutz | Jun 1, 2009 8:12 am | |
| Linza | Jun 1, 2009 8:39 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 10:02 pm | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 10:06 pm | |
| Linza | Jun 2, 2009 10:09 am |

![]() | Permalink for this message Paste this link in email or IM: |
![]() | Permalink for this thread Paste this link in email or IM: |
| Atom feed for this thread Paste this URL into your reader: |
| Subject: | Re: [translate-discuss-af] Afrikaans vir "crossfade" | Actions... |
|---|---|---|
| From: | Jean Jordaan (jean...@gmail.com) | |
| Date: | Jun 1, 2009 3:54:45 am | |
| List: | net.sourceforge.lists.translate-discuss-af | |
'lo Friedel
Ek stem saam dat ons moet soek vir bestaande terme. Om bestaande terme te gebruik waar hulle beskikbaar en paslik is, is vir my voor die hand liggend.
My skrywe was gemik op die feit dat die gesprek (soos gewoonlik) direk gespring het na die skep van neologismes.
Die betrokkenheid van taalspesialiste is natuurlik wonderlik, maar ons is meestal vrywilligers en as daar geen voorstelle van taalspesialiste hier is op die oomblik nie, gaan ek nie ophou vertaal nie.
Ek verstaan dit -- hoeveel reik die projek uit na taalspesialiste? Dalk weet hulle nie van die poslys nie. Of dalk voel hulle dis net vir programeerders ..
Dit neem waarskynlik ook nie 'n taalspesialis om die term in die toepaslike woordeboek te kry nie.
Dis natuurlik ook waar :-) Mense wat professioneel vertaal of woordeboeke skryf sal egter wel meer woordeboeke h^e en weet watter een die regte een is.
Ek wil nie goedsmoeds net sommer enige woord indruk ter wille van voltooiing van 'n vertaling nie - ek los gewoonlik dinge uit waaroor ek onseker voel.
Hier's 'n idee: pos twyfelagtige vertalings, of vertalings waar dit waarskynlik lyk dat daar 'n bestaande woorde is, as 'n melding op 'n issue tracker. Hel, kan ek nou nie dink aan Afrikaans vir issue tracker nie. Dan kan mens altyd nog later maklik insette kry, want jy't 'n handige URL vir die vraag.
Dankie vir almal se bydraes sover.
Absoluut :-) Ek hoop nie ek klink onwaarderend nie. Ek wil net nie h^e julle energie moet verspil word nie.
-- jean . .. .... //\\\oo///\\
------------------------------------------------------------------------------ Register Now for Creativity and Technology (CaT), June 3rd, NYC. CaT is a gathering of tech-side developers & brand creativity professionals. Meet the minds behind Google Creative Lab, Visual Complexity, Processing, & iPhoneDevCamp as they present alongside digital heavyweights like Barbarian Group, R/GA, & Big Spaceship. http://p.sf.net/sfu/creativitycat-com
_______________________________________________ translate-discuss-af mailing list tran...@lists.sourceforge.net https://lists.sourceforge.net/lists/listinfo/translate-discuss-af







