'lo Dwayne
Miskien is daar iemand met die klankengineerswoordeboek op hierdie lys?
Of iemand wat woon in dieselfde stad as 'n universiteit .. Of wat 'n
vakbibliotekaris kan bel ..
Ek dink dit is goed dat mense hier vrae stel. Miskien moet hulle eers
begin om te verwys na 'n paar bronne wat hulle probeer het.
Ek stem saam.
Almal het nie alle woordeboeke en vriende by die SABC nie (want dit is
nou nie die SAUK nie).
Ja, ek dink aan toe dit SAUK was ..
Ek het met 'n paar Afrikaanse klankengineers
gepraat en hulle het gou gecrossfade ;).
Hmm, Stellenbosch se dramadepartement het teatertegniek as vak. Hulle
moet daar crossfade. Dalk is iemand daar 'n goeie bron vir terme vir
'n klankprogram.
------------------------------------------------------------------------------
Register Now for Creativity and Technology (CaT), June 3rd, NYC. CaT
is a gathering of tech-side developers & brand creativity professionals. Meet
the minds behind Google Creative Lab, Visual Complexity, Processing, &
iPhoneDevCamp as they present alongside digital heavyweights like Barbarian
Group, R/GA, & Big Spaceship. http://p.sf.net/sfu/creativitycat-com