Die probleem as dit kom by taal spesialiste is dat nie almal onderviding het in
'n betrokke veld nie en so het nie almal die kennis van die terme en die
ondeliggende kennis om te weet wat gelei het tot die term nie. Ons taal is
straks nie deur taalkundiges saam gestel nie maar deur die man op die straat en
die evolusie van ons jong taal gaan in die toekoms afhang van dit was die man op
straat bespreek. Net so is dit dan eitlik ons plig om seker te maak dat ons
woorde het vir als wat ons in ons taal wil gebruik. Ons moet dan ook nie vaskyk
teen saamgestelde woorde nie maar kyk of ons woorde opnuut kan saamstel.
Groete
Neels
------------------------------------------------------------------------------
Register Now for Creativity and Technology (CaT), June 3rd, NYC. CaT
is a gathering of tech-side developers & brand creativity professionals. Meet
the minds behind Google Creative Lab, Visual Complexity, Processing, &
iPhoneDevCamp as they present alongside digital heavyweights like Barbarian
Group, R/GA, & Big Spaceship. http://p.sf.net/sfu/creativitycat-com