25 messages in net.sourceforge.lists.translate-discuss-afRe: [translate-discuss-af] Afrikaans ...
FromSent OnAttachments
F WolffMay 28, 2009 3:01 pm 
Schoeman, Danie (IST)May 28, 2009 10:35 pm 
Dirk UysMay 29, 2009 12:14 am 
Jean JordaanMay 30, 2009 9:36 pm 
Neels MostertMay 31, 2009 9:12 am 
Wessel van RensburgMay 31, 2009 10:12 am 
Erich LutzMay 31, 2009 11:47 am 
Jean JordaanMay 31, 2009 8:36 pm 
Danie LootsMay 31, 2009 10:16 pm 
Dwayne BaileyJun 1, 2009 1:19 am 
Jean JordaanJun 1, 2009 1:33 am 
F WolffJun 1, 2009 2:50 am 
Jean JordaanJun 1, 2009 3:54 am 
Portland Packaging - OfficeJun 1, 2009 4:07 am 
Frank NaudeJun 1, 2009 4:49 am 
Jean JordaanJun 1, 2009 4:57 am 
Jean JordaanJun 1, 2009 5:27 am 
Samuel Murray (Krugersdorp)Jun 1, 2009 5:46 am 
Neels MostertJun 1, 2009 6:32 am 
Samuel Murray (Krugersdorp)Jun 1, 2009 7:43 am 
Erich LutzJun 1, 2009 8:12 am 
LinzaJun 1, 2009 8:39 am 
Jean JordaanJun 1, 2009 10:02 pm 
Jean JordaanJun 1, 2009 10:06 pm 
LinzaJun 2, 2009 10:09 am 
Actions with this message:
Paste this link in email or IM:
Paste this link in email or IM:
Atom feed for this thread
Paste this URL into your reader:
Subject:Re: [translate-discuss-af] Afrikaans vir "crossfade"Actions...
From:Jean Jordaan (jean@gmail.com)
Date:Jun 1, 2009 10:02:00 pm
List:net.sourceforge.lists.translate-discuss-af

'lo Linza

Nou moet ek vir julle vra wat meer tegniese ondervinding het, maak die term "kruisdoof' vir julle sin, m.a.w. voel julle dat die term die funksie of aksie beskryf en sal 'n Afrikaans-sprekende wat skielik op die term afkom verstaan wat dit beteken?

In konteks sal dit beslis vir my sinmaak. Maar nie elke woord kan self-verduidelikend wees nie. Hier's 'n blink gedagte: die translate-projek kan maklik genoeg 'n woordelys "parse" uit al die vertalings onder hulle hoede. Hulle kan dan probeer sorg dat elke woord in daardie lys 'n verklaring het op wiktionary, en daardie feit uitbasuin in alle publikasies rondom hulle vertalings.

So 'n lys sal ook kan wys watter woorde in watter programme gebruik word. Dit kan 'n lekker bron wees vir die projek self.

Ek praat nou maar net van my kant af, waar ek oorklankingswerk doen hier in die VSA, en die manuskripte wat ek moet lees gebruik soms die mees ongelookflike Afrikaanse "nuutskeppinge" wat vir my geen sin maak nie.

Ja, baie kastige Afrikaans word deesdae ter plekke opgemaak uit Engelse voorbeelde. Wel, 'n handvol dekades gelede het mense gekla oor Nederlandismes :-)

As mense nie die Afrikaanse boeke uit die vorige eeu lees nie, nie Afrikaans op ho"e vlak professioneel en akademies gebruik nie, gaan dit agteruitgaan.

------------------------------------------------------------------------------ OpenSolaris 2009.06 is a cutting edge operating system for enterprises looking to deploy the next generation of Solaris that includes the latest innovations from Sun and the OpenSource community. Download a copy and enjoy capabilities such as Networking, Storage and Virtualization. Go to: http://p.sf.net/sfu/opensolaris-get