

![]() | Start a set with this search |
![]() | Include this search in one of my sets |
![]() | Exclude this search from one of my sets |
![]() | Permalink to these results Paste this link in email or IM: |
| Atom feed for tracking future search results Paste this URL into your reader: |
25 messages in net.sourceforge.lists.translate-discuss-afRe: [translate-discuss-af] Afrikaans ...| From | Sent On | Attachments |
|---|---|---|
| F Wolff | May 28, 2009 3:01 pm | |
| Schoeman, Danie (IST) | May 28, 2009 10:35 pm | |
| Dirk Uys | May 29, 2009 12:14 am | |
| Jean Jordaan | May 30, 2009 9:36 pm | |
| Neels Mostert | May 31, 2009 9:12 am | |
| Wessel van Rensburg | May 31, 2009 10:12 am | |
| Erich Lutz | May 31, 2009 11:47 am | |
| Jean Jordaan | May 31, 2009 8:36 pm | |
| Danie Loots | May 31, 2009 10:16 pm | |
| Dwayne Bailey | Jun 1, 2009 1:19 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 1:33 am | |
| F Wolff | Jun 1, 2009 2:50 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 3:54 am | |
| Portland Packaging - Office | Jun 1, 2009 4:07 am | |
| Frank Naude | Jun 1, 2009 4:49 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 4:57 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 5:27 am | |
| Samuel Murray (Krugersdorp) | Jun 1, 2009 5:46 am | |
| Neels Mostert | Jun 1, 2009 6:32 am | |
| Samuel Murray (Krugersdorp) | Jun 1, 2009 7:43 am | |
| Erich Lutz | Jun 1, 2009 8:12 am | |
| Linza | Jun 1, 2009 8:39 am | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 10:02 pm | |
| Jean Jordaan | Jun 1, 2009 10:06 pm | |
| Linza | Jun 2, 2009 10:09 am |

![]() | Permalink for this message Paste this link in email or IM: |
![]() | Permalink for this thread Paste this link in email or IM: |
| Atom feed for this thread Paste this URL into your reader: |
| Subject: | Re: [translate-discuss-af] Afrikaans vir "crossfade" | Actions... |
|---|---|---|
| From: | Samuel Murray (Krugersdorp) (leu...@absamail.co.za) | |
| Date: | Jun 1, 2009 5:46:55 am | |
| List: | net.sourceforge.lists.translate-discuss-af | |
Jean Jordaan wrote:
Die kanse dat daar nie 'n bestaande term hiervoor is in Afrikaans (of Nederlands) nie is baie klein.
Ek stem saam.
Ek dink egter 'n mens moet in ag neem dat vrywilliger-projekte dikwels oor min hulpbronne of middele beskik en dikwels nie die vermoë het om terme te gaan soek waar dit weggesteek is nie.
Verskoon my as ek swiepende stellings maak, maar skrywers van termlyste uit die ou skool is geneig om hul terme nie te wil deel nie (hulle is bang dat hulle hul outeursreg gaan verloor), en 'n vakkundige wat om 'n fooitjie vra vir sy advies, laat 'n wrang smaak in die mond. Nou moet ek byvoeg dat sommige kenners baie gewillig is om te help (en ek skroom byvoorbeeld nie om vir veral Afrikaanse dosente aan Suid-Afrikaanse universiteite vir termhulp te vra nie).
Ons sê hier dat die SAUK waarskynlik reeds 'n term het. Die vraag is... wie by die SAUK kan 'n mens vir so iets kontak? En hoe lank gaan dit neem vir 'n antwoord om te kom? En hoe kan 'n mens verifieer dat die term wat die SAUK-ou vir jou gee, wel die korrekte term is?
Om nuwe terme op te maak sonder verwysing na bestaande tegnologie-woordeskat is soos om...
Wel, ongeag hoe dit is, stem ek saam dat 'n mens bestaande bronne moet raadpleeg, en dat dit deel moet vorm van die besluitnemingsproses. Ek het geen beswaar teen mense wat raai nie, en ek dink trouens dat 'n geraaiery gesond is, maar dan moet dit duidelik deur die raaier gestel word dat hy raai. Gewoonlik kan 'n mens darem agterkom as iemand raai, maar soms wil 'n mens ook bevestiging hê, nie waar nie?
Kom ons kyk in woordeboeke:
Cilliers Technies: niks Vaktaalburo Fotografie: niks Vaktaalburo Drukkers: niks Terblanche Tegnies: (het hom ongelukkig nie nou by my nie) Vaktaalburo Televisie: (bel Beeld se advertensieafdeling se vertalers)
Pharos Één: (dus sommer in 'n algemene woordeboek)
cross-fade n (rad, TV) kruisdowing cross-fade ww kruisdoof
(ongelukkig geen Pharos Één geen definisie nie)
Een rede waarom ek nie onwillig is om 'n ander term te gebruik as die ene wat in 'n dertig jaar oue woordeboek staan nie, is omdat die moderne Engelse tegnologie geneig is om nuwe terme te skep op grond van oues, en dan werk die ou Afrikaanse term nie meer nie (dis dan moeilik om dit te vervoeg, veral as die Afrikaanse morfologies afwyk van die Engelse).
Samuel
------------------------------------------------------------------------------ Register Now for Creativity and Technology (CaT), June 3rd, NYC. CaT is a gathering of tech-side developers & brand creativity professionals. Meet the minds behind Google Creative Lab, Visual Complexity, Processing, & iPhoneDevCamp as they present alongside digital heavyweights like Barbarian Group, R/GA, & Big Spaceship. http://p.sf.net/sfu/creativitycat-com
_______________________________________________ translate-discuss-af mailing list tran...@lists.sourceforge.net https://lists.sourceforge.net/lists/listinfo/translate-discuss-af







